SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed

Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.

Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.

 


MaandagMotivering DinsdagDoendinge WoensdagWenke DonderdagDigkuns VryskutVrydag

 

 

 

Klik op die logo vir 'n volledige versameling van al die #WoensdagWenke-bloginskrywings

 


 

6 Augustus 2025

Kweek Voortreflike Skryfgewoontes

30 Julie 2025

Pak die moeilikste take soggens eerste aan

23 Julie 2025

Vermy die herhaling van woorde — en laat jou skryfwerk vars en lewendig klink

16 Julie 2025

6 Wenke om ’n Artikel in 15 Minute te Skryf

9 Julie 2025

Hoe om aan die skryf te bly terwyl die wêreld brand

2 Julie 2025

3 Maniere om Skryfwerk Makliker te Maak

25 Junie 2025

Tasbare detail laat jou skryfwerk lééf

18 Junie 2025

7 Skryfgewoontes wat jou ’n sterker skrywer sal maak

11 Junie 2025

Moenie net skryf nie – herskryf! Waarom jou eerste weergawe nooit die laaste een moet wees nie

 

MaandagMotivering DinsdagDoendinge WoensdagWenke DonderdagDigkuns VryskutVrydag

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse