Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed
Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.
Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.
Sien om na jou gesondheid - lees hier
Stel vir jouself skryfdoelwitte - lees hier
5 Skryfwenke vir beginnerskrywers - lees hier
Wenke om verslag te doen oor die verkiesing - lees hier
Voltooi jou boek met ‘n skryfskedule - lees hier
Skryf 'n boek in 365 dae - lees hier
7 Wenke vir 'n topverkoper-kinderboek - lees hier
3 Redes om 'n skryfslypskool te volg - lees hier
Hoe skryf jy dialoog vir 'n kinderboek? - lees hier
Só skryf jy 'n sekstoneel - lees hier
Lokval vir 'n leser - lees hier
Tien wenke vir skrywers wat wil publiseer - lees hier
Aspirantskrywer? Dís wat jy nié mag doen nie - lees hier
Skryf 'n liefdesverhaal - lees hier
Mens kan self jou boek uitgee, maar... - lees hier
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.