Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed
Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.
Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
Klik op die logo vir 'n volledige versameling van al die #DonderdagDigkuns-bloginskrywings
7 Augustus 2025 |
Voltooi die Stilte: Wanneer ‘n Gedig Halfpad Stilstaan |
31 Julie 2025 |
Hoe om ’n Gedig vir ’n Kompetisie te Skryf — Wenwenke vir Digters |
24 Julie 2025 |
Wanneer woorde nie genoeg is nie: ’n Gedig oor stilte |
17 Julie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 6: Jou stem, jou waarheid — die digter se roeping |
10 Julie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 5: Die stilte tussen die woorde |
3 Julie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 4: Sny en skaaf — die kunstenaar se laaste stryd met die gedig |
26 Junie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 3: Die krag van klank |
19 Junie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 2: Laat die Beelde Praat – Simbole en Metafore in Poësie |
12 Junie 2025 |
Mini-Digkursus - Week 1: Wat is 'n gedig? |
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.