SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed

Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.

Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.

 


MaandagMotivering DinsdagDoendinge WoensdagWenke DonderdagDigkuns VryskutVrydag

 

 

 

Klik op die logo vir 'n volledige versameling van al die #MaandagMotivering-bloginskrywings

 


 

4 Augustus 2025

Tem jou innerlike kritikus

28 Julie 2025

Begin waar jy is – en skryf aan wie jy is

21 Julie 2025

Hoe om ‘n ideesfabriek te word

14 Julie 2025

Waarom die meeste skrywers nie momentum kan opbou nie — en hoe om dit reg te stel

7 Julie 2025

As jy mal is oor skryf… maar sukkel om aan die gang te bly

30 Junie 2025

Hou Aan Skryf – Al Voel Dit Moeilik

23 Junie 2025

Skryf, al voel jy nie lus nie

16 Junie 2025

Jy is ’n skrywer… al voel dit nie altyd so nie

9 Junie 2025

Begin Weer Skep

2 Junie 2025

5 Wenke om jou aan die skryf te kry

 

MaandagMotivering DinsdagDoendinge WoensdagWenke DonderdagDigkuns VryskutVrydag

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse