Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed
Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.
Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
Klik op die logo vir 'n volledige versameling van al die #VryskutVrydag-bloginskrywings
8 Augustus 2025 |
Hoe weet jy vryskutwerk is reg vir jou? |
1 Augustus 2025 |
Hoe om jou fooie realisties te verhoog |
25 Julie 2025 |
Is jy gereed om jou ou skryfwerk in goud te verander? |
18 Julie 2025 |
Wat doen jy wanneer jou inkomste daal? |
11 Julie 2025 |
Hoe om jouself professioneel voor te stel as vryskutskrywer |
4 Julie 2025 |
Die 7 grootste struikelblokke op jou vryskutpad – en hoe om hulle te oorkom |
27 Junie 2025 |
Die GROOT VRYSKUTMITE – Jy hóéf nie elke dag gemotiveerd te wees nie |
20 Junie 2025 |
Die Waarheid oor Vryskutskryf – Vryheid, Vrees en Volgehoue Werk |
13 Junie 2025 |
7 Lesse wat ek as vryskutskrywer geleer het |
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.