Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed
Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.
Het jy dalk enige skryfwenk wat werk? Kontak ons met enige bruikbare skryfwenke. Ons sal dit graag publiseer.
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
Klik op die logo vir 'n volledige versameling van al die #DinsdagDoendinge-bloginskrywings
5 Augustus 2025 |
Ontwikkel Goeie Grammatikagewoontes |
29 Julie 2025 |
Skep ’n Karakterjoernaal – Gee jou karakters ’n eie stem |
22 Julie 2025 |
6 Tydsbestuurswenke vir oorweldigde skrywers |
15 Julie 2025 |
Bevorder jouself deur ’n e-boek te skryf |
8 Julie 2025 |
Hoe om ’n daaglikse woordperk daar te stel wat wérk |
1 Julie 2025 |
Jy het nog ses maande oor om jou boek klaar te skryf! |
24 Junie 2025 |
Kry daardie skryfspiere aan die gang — selfs al is dit winter! |
17 Junie 2025 |
Skryfoefeninge wat jou pen wakker maak |
3 Junie 2025 |
5 Skryfwenke wat Enige Skrywer Kan Gebruik |
MaandagMotivering | DinsdagDoendinge | WoensdagWenke | DonderdagDigkuns | VryskutVrydag |
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.