Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne
Finansies &
besigheid
Om 'n vryskutbesigheid - veral vanaf die huis - te bedryf, is allermins maklik. Vra maar vir enigeen wat tussen huishoudingstake, kinders grootmaak, gades bystaan, tuinwerk verrig, troeteldiere versorg en Ma/Pa-se-taxi ry steeds tyd inruim om navorsing en skryfwerk te doen, by spertye te hou én 'n redelike maandelikse inkomste te genereer. Praat van 'n goëlaar wees wat verskeie balle gelyktydig in die lug kan manipuleer!
Ons hier by SA Vryskutskrywer weet dat vryskutwerk veral besonder stresvol kan wees wanneer die maand einde se kant toe staan. As jy nie gedurende die maand jou teiken bereik het om genoeg werk te verkoop nie, staar jy dalk 'n baie droë kraakbeskuitjie in die gesig.
Aan die ander kant ... as jy dit kan regkry om elke maand genoeg te verdien, word jou stresvlakke summier gehalveer en kan jy dit dalk bekostig om dik roomkaas en olywe op jou kraakbeskuitjie te plak!
Laat ons jou dus bystaan met raad oor hoe om jou besigheid en finansies te hanteer.
Resep
vir suksesvolle vryskutwerk
6
Wenke om vryskutuitbranding te vermy
Georganiseerde
kantoor = verhoogde produktiwiteit
Hoeveel
geld kan 'n skrywer verdien?
5
Maniere om jou vryskutinkomste te vermeerder
(eksterne skakel)
Doeltreffende tydsbestuur in die
werkplek
Skuif as bank se koste te hoog is
Wanneer jou kantoor by die huis
is
Brand Pretorius se 9 sukseslesse
Hoe
bepaal jy jou tariewe?
(eksterne skakel na ons blog)
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.