SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne

Jy mag dalk dink dat bemarking nie juis iets is waaraan 'n vryskutskrywer hom moet steur nie, maar niks is verder van die waarheid nie.

Jy is 'n besigheid op sigself en as sulks moet jy jouself bemark sodat jy meer werk kan inkry.

Die verskillende maniere waarop jy jouself, jou skryfwerk en jou besigheid kan bemark, sal jy hier op dié blad raakloop.

As jy enige voorstelle, vrae of kommentaar het, luister ons graag. Stuur gerus 'n e-pos aan ons.


 

Gebruik die internet om jouself te bemark

 

 

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse