Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte
Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is
geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons
webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...
Blitskursusse
|
Marisa Badenhorst (Rubriekskryf - 2024): "Ek noem sommer net dat ek tans ’n maandelikse rubriek vir vroue in SA Graan skryf. Dit is gemik daarop om vroue geestelik te inspireer en sommer net te bemoedig. Dankie vir alles wat ek by jou kon leer."
|
|
Surene Esterhuizen (Onderhoudvoering 101 - 2024) skryf gereeld skrywersonderhoude vir LitNet.
|
|
Eugene Pienaar (Skryf dinamiese dialoog - 2022) se kortverhaal, Spookradio 302 FM, is gekeur vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
|
Eugene Pienaar (Praktiese Redigering - 2021) doen proefleeswerk op 'n vryskutbasis.
|
|
|
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.