Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse
As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte
van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die
oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting
oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons
skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n
Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.
Indien
jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy
hier klik.
Of as jy voel dat jy
liewer selfstandig en
op jou eie wil voortgaan, kan jy
hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE. Die inligting is dieselfde, maar daar is nie
persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.
Blitskursusse - REDIGERING
Fooi: R
500Studiepakket: 13 bladsye kursusnotas:
· Verskil tussen proeflees en redigering
· Hoe om 'n teks te redigeer
· Konsekwente punktuasie
· Werk elektronies
·
Styl - syfers, afkortings, werkwoorde, voornaamwoorde, ens.· V
lakke van redigering· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word
Fooi: R450
Studiepakket: 12 bladsye kursusnotas:
· Wat doen 'n proefleser?
· Wanneer jy proeflees
· Praktiese proefleeswenke
· Werk elektronies
· Proeflees vir algemene foute
· 2 praktiese oefeninge wat deur jou opleier nagesien word
Fooi: R300
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Vertaal tekste in Afrikaans
·
Ken jy jou idiome?· Werk elektronies
· Hoe goed ken jy jou woordsoorte?
· 2 praktiese oefeninge wat deur jou opleier nagesien word
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.