Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse
As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte
van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die
oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting
oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons
skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n
Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.
Indien
jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy
hier klik.
Of as jy voel dat jy
liewer selfstandig en
op jou eie wil voortgaan, kan jy
hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE. Die inligting is dieselfde, maar daar is nie
persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.
Blitskursusse - NIE-FIKSIE
Fooi: R285
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Tipes onderhoude
· Hoe om 'n onderhoud te skryf
· Onderhoudsvoeringtegnieke
· Voorbereiding vir 'n onderhoud
· Handige onderhoudswenke
· 1 praktiese oefening
· Ontleed die mark
· 'n Basiese storielyntemplaat vir enige kinderboek
· Skep 'n "storieplan"
· Skryfwenke
· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word
Fooi: R18
5Studiepakket: 9 bladsye kursusnotas:
· Megapixels
· Basiese fotokomposisie
· Wenke
· 1 praktiese oefening wat deur jou opleier nagesien word
Fooi: R250
Studiepakket: 14 bladsye kursusnotas:
· Definisie van 'n rubriek
·
Vereistes vir 'n rubriek· Skryfwenke
· Kenmerke van geslaagde rubrieke
·
Voorbeelde· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.