Welkom by SA Vryskutskrywer - Proeflees & Redigering
PROJEK |
Slegs PROEFLEES (Ligte redigering) |
Slegs REDIGERING (Medium redigering) |
Volledige PROEFLEES en REDIGERING (Volledige redigering)
|
Enkelbladsye (1-5) |
R75/bladsy |
R100/bladsy |
R175/bladsy
|
Gedigte (enkel) |
R75 elk |
R100 elk |
R150 elk
|
Gedigte (maksimum 5) |
R25 elk |
R35 elk |
R50 elk
|
Poësiebundels (volledige bundel) |
R15/gedig |
R25/gedig |
R35/gedig |
Tydskrifartikels (maksimum 1,200 woorde) |
R250 elk |
R400 elk |
R550 elk |
Tydskrifartikels (meer as 1,200 woorde) |
R450 elk |
R600 elk |
R800 elk |
Rubrieke (enkel) |
R150 elk |
R300 elk |
R500 elk
|
Rubriekbundels |
R50/rubriek |
R100/rubriek |
R175/rubriek
|
Kortverhaalmanuskripte (enkel - maksimum 1,500 woorde) |
R300 elk |
R500 elk |
R700 elk |
Kortverhaalmanuskripte (enkel - meer as 1,500 woorde) |
R500 elk |
R700 elk |
R900 elk |
Kortverhaalbundels (volledige bundel) |
R150/kortverhaal |
R250/kortverhaal |
R350/kortverhaal |
Essaymanuskripte (enkel - maksimum 1,500 woorde) |
R300 elk |
R500 elk |
R700 elk |
Essaymanuskripte (enkel - meer as 1,500 woorde) |
R500 elk |
R700 elk |
R900 elk |
Essaybundels (volledige bundel) |
R150/essay |
R200/essay |
R250/essay |
Skripsies, verhandelinge, referate, dokumente (tot 15 bladsye) |
R30/bladsy |
R50/bladsy |
R70/bladsy |
Skripsies, verhandelinge, referate, dokumente (meer as 15 bladsye) |
R20/bladsy |
R25/bladsy |
R30/bladsy |
Volledige boekmanuskripte (maksimum 55,000 woorde) |
R13 - R16/bladsy |
R16 - R22/bladsy |
R22 – R30/bladsy |
Volledige boekmanuskripte (meer as 55,000 woorde) |
vanaf R13/bladsy |
vanaf R16/bladsy |
vanaf R22/bladsy |
Onvolledige boekmanuskripte (afsonderlike hoofstukke) |
vanaf R10/bladsy |
vanaf R14/bladsy |
vanaf R18/bladsy |
Volledige novelle (maksimum 25,000 woorde) |
R13 - R16/bladsy |
R16 - R22/bladsy |
R22 – R30/bladsy |
Volledige novelle (meer as 25,000 woorde) |
vanaf R13/bladsy |
vanaf R16/bladsy |
vanaf R22/bladsy |
Onvolledige novelle (afsonderlike hoofstukke) |
vanaf R10/bladsy |
vanaf R14/bladsy |
vanaf R18/bladsy |
Kinderboeke (prenteboeke) |
R300 elk |
R400 elk |
R500 elk |
Tegniese skryfwerk (tot 15 bladsye) |
R30/bladsy |
R50/bladsy |
R70/bladsy |
Tegniese skryfwerk (meer as 15 bladsye) |
R20/bladsy |
R25/bladsy |
R30/bladsy |
Geen twee werke
is dieselfde nie en daarom is ALLE fooie onderhandelbaar.
Ons bied
verskillende betaalplanne en afbetalingsopsies.
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.