Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Dink jy die toekoms van die media lê by die internet?
Is jou lewe baie nou met die internet verweef?
Dalk is dit tyd om 'n vryskut- of voltydse loopbaan in webskryf te oorweeg.
As die vinnige tempo van die internet, die eindelose moontlikhede en kreatiewe skryfwerk vir jou 'n lokaas is, asook die feit dat jy maklik jou eie besigheid vanuit enige plek op aarde kan bedryf - en dit in Afrikaans - is hierdie die ideale kursus vir jou.
-
Inleiding tot die skryf van webartikels
-
Die vryskutwebskrywersmark
-
Verskil tussen gedrukte media artikels en webartikels
-
Webartikels 101
-
Die struktuur van ‘n webartikel
-
Waarom is die regte formaat en uitleg van ‘n webartikel belangrik?
-
Waar kry ek inligting?
-
Hoe word bronne aangewend en erken?
-
Wat is SEO – Soekenjinoptimalisering?
-
Waarom is dit so belangrik?
-
Hoe om dit toe te pas
-
Wat is die web se geheime sleutelwoorde?
-
Hoe word dit gebruik?
-
Wat is sleutelwoorddigtheid?
-
Hoe word sleutelwoorddigtheid bereken?
-
Waarom is sleutelwoorddigtheid belangrik?
-
Alles omtrent webplagiaat en hoe om dit te vermy
Volledige studiepakket
-
Omvattende kursusnotas (60 bladsye)
-
5 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)
-
2 Persklaar webartikels
-
SEO-wenkeblad
-
'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus
• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair
• Spesiale verslag: SEO-kulblad
Toelatingsvereistes
-
Goeie skryfvaardighede
-
Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang
-
Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie
Minstens 65%
Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling
Wil jy slegs aan 'n paar van jou skryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.