Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Het jy ‘n oor vir musiek?
Is jou familie en vriende altyd verstom jou wye musiekkennis?
Ken jy die verskil tussen hip hop en boeremusiek? Of jazz en popmusiek?
En is jy boonop wel ter tale?
O ja, en wil jy betaal word om na musiek te luister?
Indien jy “ja” op al bogenoemde vrae geantwoord het, is jy heel moontlik die ideale kandidaat om musiekresensies te skryf.
'n Vryskutloopbaan as musiekresensent is 'n uitstekende manier om jou liefde vir musiek en skryf te kombineer, terwyl jy dit saam kan uitleef. So waarom wag? Skryf sommer dadelik in vir ons vinnige, maar omvattende kursus en deel jou liefde en kennis vir musiek met die węreld daarbuite.
-
Oorsig van Suid-Afrikaanse musiek
-
Hoe word jy 'n musiekresensent?
-
Vaardighede benodig
-
Hoe lyk 'n goeie musiekresensie?
-
Hoe begin jy?
-
Leer musiektaal
-
Begin 'n musiekblog
Volledige studiepakket
-
Omvattende kursusnotas (30 bladsye)
-
3 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)
-
1 Volledige musiekresensie wat aan 'n publikasie voorgelę kan word
-
Musiekresensietemplaat
-
'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus
• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair
Toelatingsvereistes
-
Goeie skryfvaardighede
-
Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang
-
Geen vorige tersięre kwalifikasie word benodig nie
Minstens 65%
Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling
Wil jy slegs aan 'n paar van jou skryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.