Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Is jy baie lief vir lees?
Het jy altyd 'n stapel boeke op jou bedkassie wat wag om gelees te word?
Lees jy boeke in enige genre?
Is jy boonop bedrewe met woorde?
En hou jy daarvan om jou opinie te gee?
Indien jy “ja” op al bogenoemde vrae geantwoord het, is jy heel moontlik die ideale kandidaat om boekresensies vir koerante, tydskrifte, webblaaie of blogs te skryf. Teen betaling, natuurlik!
Boekresensies is 'n uitstekende vryskutloopbaan vir diegene wat passievol is oor boeke en skryfwerk. Klink dit soos die loopbaan vir jou?
Skryf dan onverwyld in vir ons vinnige, maar omvattende kursus en lees jou pad oop na sukses.
-
Wat is die funksie van 'n boekresensent?
-
Hoe word jy 'n boekresensent?
-
Vaardighede benodig
-
Hoe skryf jy 'n resensie?
-
Hoe lyk 'n geslaagde boekresensie?
-
Wat moet jy weet om te kan begin?
-
Waar kry jy boeke om te resenseer?
Volledige studiepakket
-
Omvattende kursusnotas (35 bladsye)
-
3 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)
-
1 Volledige boekresensie wat aan 'n publikasie voorgelê kan word
-
Boekresensietemplaat
-
'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus
• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair
Toelatingsvereistes
-
Goeie skryfvaardighede
-
Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang
-
Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie
Minstens 65%
Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling
Wil jy slegs aan 'n paar van jou skryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.