


Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Die grootste deel van 'n akademiese skrywer se lewe word in beslag geneem deur navorsing. Sonder navorsing kan jy nie 'n geloofwaardige tesis, skripsie of werkopdrag skryf nie. Maar ongelukkig is navorsing een van die moeilikste aspekte van skryfwerk.
• Waar en hoe begin jy?
• Waar moet jy soek?
• Waarna moet jy soek?
• Hoe gaan navorsing jou teks help?
Soveel aspekte, soveel moontlikhede. Dit lyk soms algeheel onmoontlik om te doen.
Dit is nie. Met ons beproefde navorsingsmetodes kan jy lag-lag jou navorsing afhandel én dit geniet. En 'n puik skripsie of tesis inhandig.

- 
	
Hoe om navorsing te doen
 - 
	
Lees krities
 - 
	
Notas en ander navorsingsmetodes
 - 
	
Vermy plagiaat
 
Bibliografie
Korrekte gebruik van aanhalings, leestekens, grammatika
	
Volledige 
	studiepakket
- 
Omvattende kursusnotas (20 bladsye)
 - 
1 Praktiese skryfoefening - jou eie tesis/werkoprag/skripsie (wat deur jou opleier nagesien word)
 - 
	
'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus
 
		
		
		
• Stylgids: 
		
		Skryf korrekte Afrikaans met flair 
• Inligtingsdokument: Gratis aanlyn woordeboeke
Toelatingsvereistes 
- 
	
Goeie skryfvaardighede
 - 
	
Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang
 - 
	
Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie
 

65% en bewys van navorsing
							
							
							
							Skryf NOU in en ontvang jou 
						kursusmateriaal direk na betaling
							
							![]()  | ![]()  | 
  | 
  | 
  | 
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis 
			skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 















