Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: deserise@live.co.za
Selfoon: 078 320 3459
Internet- en sosiale media: |
Dorp/Stad: Stilfontein
Provinsie: Noordwes
Land woonagtig: Suid-Afrika
Professioneel
Media: Boekmanuskripte
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Proeflees, redigering, skrywerBeroep:
Redigeerder en proefleserOndervinding / CV
2004: Ek het as ’n eerstejaar vir die BA-graad in Kommunikasiekunde by die Noordwes-Universiteit ingeskryf.
2005: Ek neem Toerisme as nog ʼn hoofvak by.
2006: Ek neem Afrikaans in voorbereiding op die Nagraadse Gevorderde Onderwyssertifikaat by.
2007: Voltooi BA Kommunikasie en Toerisme.
2011: Skryf in vir NGOS by UNISA – intermediêr en seniorfase. Voltooi NGOS.
2012: Ontvang NGOS-sertifikaat en registreer by SACE.
2021: Voltooi ’n teksredigeringskursus aangebied deur SA Vryskutskrywer
• Woon 'n AWS-werkwinkel van VIVA by
• Woon 'n redigeringswerkwinkel van VIVA by
2022: Voltooi 'n redigeringsverfrissingskursus aangebied deur SA Vryskutskrywer en slaag met 100%
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.