


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde
Watter professionele dienste is beskikbaar?
			
Hoewel ons primêr fokus op skryfkursusse en begeleiding vir skrywers, bied ons ook ‘n omvattende reeks professionele skryfdienste aan teen uiters billike tariewe. Ons werk met korporasies, tydskrifte, koerante, uitgewers, advertensiemaatskappye, individue, skole, en feitlik enigiemand wat ‘n skryfdiens van hoë gehalte benodig.
Hier is 'n lysie van die professionele dienste wat ons aanbied:
🔹 Navorsing
✔ Vanaf
R115 per uur, afhangende van 
die sperdatum en kompleksiteit van die onderwerp.
✔ Grondige navorsing vir artikels, boeke, sakeplanne of akademiese projekte.
    
➡️ 
Meer inligting hier ...
🔹 Tydskrifartikels
✔ Skryf van artikels oor
enige onderwerp of joernalistieke genre.
✔ Vanaf R2.50 per woord, 
afhangende van lengte, onderwerpkompleksiteit en sperdatum.
    
➡️ 
Meer inligting hier ...
🔹 Vertalings
✔
Beskikbare tale: Afrikaans en 
Engels.
✔ Vanaf 65c per woord – 
akkuraat, professioneel en vinnig.
    
➡️ 
Meer inligting hier ...
🔹 Toesprake
✔ Skryf van toesprake
volgens kliënt se behoeftes – 
vir enige geleentheid.
✔ Vanaf R345 per toespraak, 
afhangende van lengte, kompleksiteit en sperdatum.
    
➡️ 
 
Meer inligting hier ...
🔹 Proeflees & Redigering
✔ Akkurate proeflees en
grondige redigering van 
manuskripte, dokumente, artikels en verhandelings.
✔ Vanaf R55 per bladsy 
(onderhandelbaar volgens lengte en onderwerp).
    
➡️  
Meer inligting hier ...
🔹 Rubrieke
✔ Skryf van
opiniestukke en persoonlike essays 
oor enige onderwerp.
✔ Vanaf R2.80 per woord, 
afhangende van lengte en kompleksiteit.
    
➡️ 
 
Meer inligting hier ...
🔹 Verslae
✔ Opstel van gedetailleerde
verslae vir besigheid of akademiese 
doeleindes.
✔ Vanaf R100 per bladsy, 
volgens omvang en kompleksiteit.
    
➡️ 
 
Meer inligting hier ...
🔹 Spookskryf (Ghostwriting)
✔ Skryf van
boeke, artikels en ander inhoud namens 
kliënte.
✔ Vanaf R100 per uur – sluit 
navorsing en onderhoude in.
    
➡️ 
Meer inligting hier ...
🔹 Nuusbriewe
✔ Samestelling van
nuusbriewe volgens jou 
spesifikasies.
✔ R245 per uur vir eenmalige 
projekte; R115 per uur vir 
maandelikse of gereelde projekte.
    
➡️ 
Meer inligting hier ...
🔹 Nuusvrystellings (Persverklarings)
✔ Professionele nuusvrystellings
vir media verspreiding.
✔ R345 elk – sluit 
verspreiding in.
    
➡️ 
Klik hier ...
🔹 Sakeplanne
✔ Opstel van
volledige sakeplanne vir 
entrepreneurs en besighede.
✔ Vanaf R380, afhangende van 
omvang en detail.
    
➡️ 
 
Klik hier ...
🔹 Gedenkboeke
✔ Saamstel van
gedenkboeke vir spesiale 
herdenkings of familiegeskiedenis.
✔ Vanaf R100 per bladsy.
    
➡️ 
Klik hier ...
🔹 Webartikels
✔ Skryf van
SEO-geoptimaliseerde artikels 
vir webwerwe en blogs.
✔ R550 per artikel, 
insluitend navorsing.
    
➡️ 
Klik hier ...
🗞 Nuusverslaggewing
✔ Verslaggewing oor
nuusgebeure en aktualiteite.
✔ R150 per berig – sluit 
navorsing en onderhoude in.
    
➡️ 
Klik hier ...
📑 Evaluering van manuskripte
✔
Lees en ontleding van 
voltooide gedigte, kortverhale en artikels.
✔ Kry insiggewende 
kommentaar en 
publikasievoorstelle.
    
➡️ 
Meer besonderhede ...
Of jy nou ‘n beginner-skrywer is wat leiding nodig het of ‘n gesoute professional wat ‘n betroubare skryfdiens benodig – ons het ‘n oplossing vir jou!
| 
							
						
							
						 | ![]()  | 
  | 
  | 
  | 
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis 
			skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 











