SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfmekka

Redakteurs en tydskrifte kom en gaan gereeld. 'n Afdeling waar veral vryskutjoernaliste hulle van die stand van die media kan vergewis is noodsaaklik. Ons probeer dus om die bedryfsnuus-inligting so dikwels moontlik by te werk om jou deurentyd ingelig te hou.

 

Klik net op die skakel om na die volledige berig of persverklaring herlei te word, indien van toepassing.

Kontak ons met enige bedryfsnuus.


Koerantsluitings: Volledige saga

8 Augustus 2024

Waarde van berigte in koerant teenoor dié op selfoon

7 Augustus 2024

'n Treursang vir die uitgediende papierkoerant 

6 Augustus 2024

Die toekoms van Afrikaanse koerante (potgooi op RSG)

4 Augustus 2024

Rapport sê: Kom gesels saam oor die toekoms van nuus

4 Augustus 2024

Hennie van Deventer: Ag nee, Koos – te veel word verswyg

31 Julie 2024

Media24-poste: Solidariteit 'verheug', maar onderhandel voort 

31 Julie 2024

Koerantjoernaliste by Media24 bly

31 Julie 2024

Koerantjoernaliste behou hul werk by Media24 ná ‘kragtige debatte’ 

31 Julie 2024

Afrikaanse joernalistiek nog lank nie dood nie

30 Julie 2024

Barnard Beukman: Wat volg ná 'Beeld'?

28 Julie 2024

Koos Bekker: Die evolusie van nuus

29 Julie 2024

Akademia-kenner reken daar is steeds hoop vir Afrikaanse joernalistiek

19 Julie 2024

Media24 bied 'Beeld' te koop aan

13 Julie 2024

Afrikaanse nuusinhoud 'aansienlik afgewater as koerante sluit'

13 Julie 2024

In memoriam: By die moontlike dood van 'n paar koerante

12 Julie 2024

Onwaardige afleggingsproses by Media24 skok

12 Julie 2024

'Proses om afleggings gaan voort' - Media24 aan personeel

12 Julie 2024

Media24 skort sluiting van koerante tydelik op

11 Julie 2024

Hokaai met afleggings by Media24, eis Solidariteit 

4 Julie 2024

PEN Afrikaans oor Media24 se beoogdeherstrukturering

3 Julie 2024

Koerante se ondergang kan demokrasie ernstig knou

2 Julie 2024

Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is tyd vir vorentoe kyk

1 Julie 2024

Oudredakteurs vra vrae oor koerante-plan 

1 Julie 2024

Redakteursbrief: Die toekoms van Afrikaanse joernalistiek

1 Julie 2024

Naspers versaak morele skuldlas teenoor koerante

30 Junie 2024

Oudredakteurs rig pleidooi aan Media24

29 Junie 2024

Johanna van Eeden: Dit is meer as ’n stuk papier

29 Junie 2024

‘Hierdie kultuurskat moet behoue bly’

28 Junie 2024

Redakteursbrief: Papier is dood. Lank lewe nuus.

27 Junie 2024

Solidariteit vra KVBA-toesig oor afleggingsproses

27 Junie 2024

Wat gebeur met die taal as Afrikaanse koerante sluit?

27 Junie 2024

Van gedruk na digitaal: Groeipyne seer, maar nodig

26 Junie 2024

Wilhelm Jordaan: Wat bly oor ná die dood van ’n papierkoerant?

26 Junie 2024

Jan Bosman: Lojale lesers só versaak

25 Junie 2024

Oud-Naspersbaas se vergoeding gekap terwyl afleggings dreig

25 Junie 2024

Die ekonomie van koerantnuus

23 Junie 2024

Rapport sê: Lesers, koerante bestaan nie net op papier nie

23 Junie 2024

Johann Rossouw: Koerante se sluit het ‘nasmaak van verraad’

19 Junie 2024

400 dalk werk kwyt na Media24-besluit

19 Junie 2024

Mediareus verkoop dorpskoerante

19 Junie 2024

Gedrukte koerante is noodsaaklik

18 Junie 2024

Waarom ons ʼn traan stort oor koerante

18 Junie 2024

400 poste besnoei in Media24-skuiwe

14 Junie 2024

'Beeld'-redakteur: Afrikaanse joernalistiek se toekoms blywend

14 Junie 2024

Beweerde sluiting van koerante 'minagting van Afrikaans'

13 Junie 2024

Persklub geskok oor moontlike sluiting van koerante

13 Junie 2024

Toekoms van gedrukte koerante- Media24 besig met ‘interne prosesse’

13 Junie 2024

Einde van ‘n era: Media24 sluit bekende koerante

13 Junie 2024

Talle gedrukte Media24-koerante glo gou gestaak

13 Junie 2024

End of an era: Media24 to close iconic newspapers

 

                                                                        Nog bedryfsnuus >>   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse