Welkom by SA Vryskutskrywer - Professionele Dienste
Of jy aan ’n roman,
kortverhaal, nie-fiksie- of kinderboek
werk — hier help ons jou om jou teks te slyp tot ’n publiseerbare
manuskrip. Ons fokus op struktuur, styl, toon en
karakter-ontwikkeling, met persoonlike terugvoer en
professionele insigte. Kyk gerus na ons tariewe hieronder en
kies ’n pakket wat by jou kreatiewe reis pas.
Jou storie verdien om sy volle potensiaal te bereik.
R1,200
Die Skryfdroom Begin
Ideaal vir: Nuwe skrywers met slegs ’n idee of konsep
Sluit in:
• Een-tot-een konsultasie
• Ontleding van jou storie-idee
• Voorstelle vir struktuur, temas & genre
• Skryfpadkaart om jou op koers te hou
|
Betaalopsies
|
R2,800
Bou jou wêreld
Ideaal vir: Skrywers met vroeë konsepte of eerste hoofstukke
Sluit in:
• Alles in Pakket 1 plus …
• Volledige storieraamwerk en struktuurplan
• Analise van jou openingshoofstuk(ke)
• Twee terugvoersiklusse met uitvoerbare voorstelle
|
Betaalopsies
|
R5,500
Die Skryfreis
Ideaal vir: Skrywers wat reeds skryf en stapsgewyse begeleiding wil hê Sluit in:
•
Gedetailleerde terugvoer op elke hoofstuk • Kommentaar inteks & e-posverslae
• Afrondingsverslag met aanbevelings
|
Betaalopsies
|
R8,500
Van idee tot manuskrip
Ideaal vir: Toegewyde skrywers wat hul volledige boek wil voltooi
Sluit in:
• Volledige manuskripbegeleiding (voltooide manuskrip)
• Samewerking aan struktuur, toon en tempo
• 3 hersieningsiklusse met aantekeninge
• Volledige redigering van voltooide manuskrip
• Finale verslag en riglyne met publikasie
|
Betaalopsies
|

of
Benodig jy 'n ander professionele diens? Klik hieronder om na die relevante blad herlei te word (skakel maak in 'n nuwe blad oop)
|
|
|
|
|
|
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.