Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed
Skryfaanhalings
Min dinge laat 'n skrywer - en veral 'n voornemende een - se hart só warm klop soos wanneer hy iets kan lees wat 'n ander skrywer kwytgeraak het. Wie kan dit weerstaan om jou werkweek met so 'n paar slim skrywersêgoed te begin?
Dit lyk eenmaal onfeilbaar: vrees, dit laat die mens koerante lees. ~ Pirow Bekker
God skep hoop en die koerante skep
verwagtinge. ~ Marthinus
Versfeld
Die eerste plig
van 'n onbekende skrywer is om interessant te wees. Om vervelig te wees is die
voorreg van reeds beroemde skrywers.
~ Emile Berr
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.