SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte

Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...

                     Basiese Poësie

 

Louise Schoeman: Hierdie kursus was uitdagend en heerlik. Ek het so baie geleer, ook van myself in terme van die skryfproses. Tot nou toe was ek maar ‘n baie lui skrywer wat relatief maklik woorde op papier kon sit en met min verdere moeite, tevrede was. Nou besef ek eers hoeveel ure se werk aan een gedig nodig is om dit enigsins meer as net ‘mooi woorde in ‘n ry’ te maak. Die ontleding van die meester digters in ons taal se gedigte het daardie besef net verder versterk. My ma onthou dat Opperman dikwels in die klas gesê het: “Dig is 10% inspirasie en 90% perspirasie”. Inderdaad.  

 

Lourien Leeuwner publiseer haar eerste bundel, Kougomharte, terwyl sy nog op skool is.   

   

 

 

Alle getuigskrifte >>>

 

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse