SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte

Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...

                     Skryf Kreatief!

 

Marlene Farmer se rubriek, Rooiwangappels, inbelsentrums en afleweringsdienste, word op Maroela Media gepubliseer. 'n Tweede rubriek, Wat die hart van vol is, word in die tydskrif, Kuier, gepubliseer.

 

Charné Harding: Baie dankie vir al jou tyd en moeite. Die kursus was vreeslik  lekker. Ek het só baie geleer.  

 

Martie Bargiacchi  kry 'n pos by Malherbe Uitgewers se tydskrif.

 

Ankia von dem Bongart: Aan die einde van hierdie kursus wil ek jou bedank vir 'n wonderlike leerskool! Al die opdragte was relevant en het my gedwing om baie diep te grou in my kreatiewe laaie. Dit was harde werk maar baie lekker. Dit was baie betekenisvol om te kon bevestig dat ek wél 'n talent vir skryf het. 

   

 

 

Alle getuigskrifte >>>

 

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse