Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte
Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is
geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons
webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...
Geheime van Gemeenskapsjoernalistiek
|
Annette Havenga (2025) skryf op 'n vryskutbasis nuusartikels en onderhoude vir LitNet.
|
|
Emsie Martin (2011) word aangestel as 'n permanente vryskutartikelskrywer by Solidariteit.
|
|
Santie Groenewald: "Ek het die kursus baie geniet. Dit was pret om self nuusstories te soek en daaroor te skryf. Ek het ook heelwat by die ingeslote fotografiekursus geleer." |
|
|
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.