Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte
Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is
geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons
webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...
Basiese Poësie
Hantie Erasmus se twee gedigte is goedgekeur vir publikasie in die GHA-bundel, Stemme uit die Suiderland 9 (2014).
|
Lourien Leeuwner publiseer haar eerste bundel, Kougomharte, terwyl sy nog op skool is. |
|
|
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.