Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Inskrywings- en betaalblad
Duur: 6 weke
Modules: 1 module
• Omvattende kursusnotas
• 2 Praktiese proefleesoefeninge
• Proefleeskontrolelys
• 'n Sertifikaat van Voltooiing
• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair
• 12 Maande premium-lidmaatskap van Vryskutnetwerk indien 95% behaal word
Kursusfooi: R850
Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling
Bank: FNB
Rekeninghouer: SA Vryskutskrywer
Rekeningnommer: 6234 677 4856
Tak: 25 00 53 (Wilkoppies, Klerksdorp)
BELANGRIK: Gebruik asseblief jou NAAM EN VAN as verwysing
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.