SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

 

 


Besonderhede

E-posadres: sanribouman89@gmail.com

Selfoon:  078 673 2310  

  Internet- en sosiale media:

 

Dorp / Stad: Hanover

Provinsie: Noord-Kaap

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Alle geskrewe

Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld: Proeflees, redigering, vertaling

Beroep: Proefleser, redigeerder, vertaler

Ondervinding / CV

My passie is proefees, vertaling van Engels na Afrikaans, asook redigering.

Kursusse voltooi:

  • KBN Kinderberadingsertifikaat (2010)

  • Diepvlak Emosionele Terapiekursus (2014)

  • HIV Care and Counselling (2016)

 

Ander vaardighede:

Kuns (Visueel/ Skeppend) en Onderrig van Afrikaans en Kuns en Kultuur, Spesiale behoefte onderwys en leerders wat leerprobleme ervaar t.o.v. akademie, vertaalwerk en tik, joernalistiek , berading, algemene kantoorwerk, tale.

             

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse