SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel

Hier by SA Vryskutskrywer word 'n groot deel van die dag daaraan bestee om maniere te vind wat vryskutskrywers se lewens kan vergemaklik. Alles wat ons aanbied is beproefde werkmetodes... deur jare se ondervinding tot volmaaktheid gepoleer.

Ons het dus 'n aantal databasisse ontwikkel om jou in staat te stel om:

jou werk maklik te verkoop of gepubliseer te kry; en

jou selfvertroue 'n hupstoot te gee omdat jy presies weet wat van jou verlang word sover dit jou skryfwerk aangaan, asook watter verskillende opsies beskikbaar is.

Neem asseblief kennis dat onderstaande databasisse almal betrekking het op AFRIKAANS, tensy anders aangedui.

Databasis 1: Afrikaanse skryfmarkte

Databasis 1a:

101 Afrikaanse skryfmarkte

 

Databasis 1b:

50 Afrikaanse tydskrifmarkte

Databasis 1c:

25 Afrikaanse tydskrifmarkte

101 markte

kontaknommers

name

postitels

e-posadresse

skrywersriglyne (indien

   beskikbaar)

aflaaibare pdf-dokument

 

   Prys: R1,400

50 markte

kontaknommers

name

postitels

e-posadresse

skrywersriglyne (indien

   beskikbaar)

aflaaibare pdf-dokument

 

   Prys: R700

 

25 markte

kontaknommers

name

postitels

e-posadresse

skrywersriglyne (indien

   beskikbaar)

aflaaibare pdf-dokument

 

   Prys: R350

Databasis 2: Uitgewers (slegs vir die Afrikaanse mark)

  • 50 uitgewers

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • tipe boeke

  • manuskripvoorleggingsriglyne waar beskikbaar

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R500

Databasis 3: Nasionale koerante

  • 25 nasionale koerante (Afrikaans & Engels)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R100

Databasis 4: Afrikaanse koerante

  • 30 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R180

Databasis 5: Gemeenskapskoerante

  • 20 gemeenskapskoerante (Afrikaans/Engels) uit al nege provinsies

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R125

Databasis 6: Kortverhaalmarkte

  • 15 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne (indien beskikbaar)

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R350

Databasis 7: Navorsingsdatabasis - VOLLEDIG

  • omvattende navorsingsdatabasis met 100+ onderwerpe (gemik op Suid-Afrika)

  • word gereeld gratis bygewerk

  • 150+ bladsye

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R1,500

Databasis 8: Poësiemarkte

  • 15 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne (indien beskikbaar)

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R250

Databasis 9: Navorsingsdatabasis - NIE-FIKSIE

  • omvattende navorsingsdatabasis met 50 onderwerpe (meestal Afrikaans)

  • word gereeld gratis bygewerk

  • 80 bladsye

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R500

Databasis 10: Navorsingsdatabasis - FIKSIE

  • omvattende navorsingsdatabasis met 25 onderwerpe (gemik op Afrikaans)

  • word gereeld gratis bygewerk

  • 25 bladsye

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R250

Databasis 11: Navorsingsdatabasis - GENEALOGIE

  • omvattende navorsingsdatabasis gerig op familienavorsing

  • word gereeld gratis bygewerk

  • 21 bladsye

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R250

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse