Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfmekka
Klik op die kompetisienaam vir volledige besonderhede.
-
LET WEL: Alle eksterne internetskakeladresse word ter goeder trou geplaas en SA Vryskutskrywer kan geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige foutiewe eksterne skakels nie, asook enige skade wat sodanige eksterne skakels dalk aan 'n gebruiker se rekenaar mag aanrig nie, of enige misleidende inligting wat deur so 'n eksterne skakel verkry mag word nie.
SA Vryskutskrywer het niks met die aanbied van onderstaande kompetisies te doen nie. Ons plaas slegs die inligting en eksterne skakels en bied dus nie self die kompetisies aan nie. Enige inligting rakende kompetisies moet by die instansie wat die kompetisie aanbied, verkry word. Klik op die relevante skakel vir volledige inligting of kontakbesonderhede.
SLUITINGSDATUM |
|
30 November 2023 |
|
30 November 2023 |
|
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds Wetenskapsfiksieverhaalskryfkompetisie |
31 Desember 2023 |
31 Januarie 2024 |
|
28 Februarie 2024 |
Bygewerk: 29-11-2023
Weet jy dalk van nog 'n skryfkompetisie? Kontak ons sodat ons dit kan byvoeg.
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.