Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfmekka
Skryfloopbane
As jy enigsins voel dat jy 'n loopbaan in die skryfkuns moet volg kan jy by ons opleiers raad kry. Hulle sal weet of jy reg is vir die uitdagende wêreld van 'n skrywer en in watter rigting jy moet beweeg. En net om jou selfvertwyfeling finaal uit die weg te ruim en jou te help om daardie boek, artikel of gedig te skryf, vertel ons jou hier so 'n meer van die beskikbare skryfrigtings. Klik net op die titel om 'n inligtingsvenster te laat oopmaak.
Allemansjoernalis
Artikelskrywer
Biograaf
Blogskrywer
Boekeredakteur
CV-skrywer
Digter
Draaiboekskrywer
Dramaturg
Essayis
Featureskrywer
Feitekontroleur
Finansiële
skrywer, Finansiële joernalis, Sakejoernalis
Fotojoernalis
Gemeenskapsjoernalis
Handboekskrywer
Hofverslaggewer
Humorskrywer
Indeksopsteller
Joernalis
Junior
verslaggewer
Klingel-rympieskrywer
Kopieskrywer
Korporatiewe
skrywer
Korrespondent
Kortverhaalskrywer
Kosskrywer
Kreatiewe
joernalis
Liedjieskrywer
Medianavorser
Mediese
verslaggewer
Misdaadverslaggewer
Mode- en
skoonheidsjoernalis
Musiekjoernalis
Navorsingskrywer
Novelleskrywer
Nuusskrywer
Omgewingsjoernalis
Ondersoekende
joernalis
Onderwysverslaggewer
Outeur
Politieke
verslaggewer
Proefleser
Profielskrywer
Publisiteitskrywer
Radionuusskrywer
Redaksieskrywer
Redigeerder
Regsjoernalis
Reisjoernalis
Resensent
Romanskrywer
Rubriekskrywer
Skryfkonsultant
Skryfopleier
Skrywer
Sosiale
verslaggewer
Spesialisjoernalis
Spookskrywer
Sportjoernalis
Tegniese
skrywer
Teksredakteur
Televisienuusskrywer
Toespraakskrywer
Uitgewer
Verbruikersjoernalis
Verslaggewer
Vertaler
Vryskutjoernalis
Webskrywer
Wetenskapfiksie-
en fantasieskrywer
Wetenskapskrywer
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.