
Hallo! Jy sien nou hierdie
blad omdat SA Vryskutskrywer besig is om 'n finale gesigsontrimpeling te
ondergaan en derhalwe word ál die blaaie na 'n nuwe bediener verskuif. 
Die enigste blaaie wat tans werk is:
kuberwinkel
en
professionele
dienste.
Die res van die webblad se blaaie is onder konstruksie en derhalwe werk géén van die ander skakels nie. Moet dus nie bekommerd wees as jy 'n Engelse "404 error"-boodskap kry in plaas van die blad van jou keuse nie en moet ook nie té besorgd wees as die blaaie wat wel oopgemaak word nie volledig is nie. Dis net 'n tydelike probleem.
Ons Facebook-, Linkedin-, en Twitterblaaie werk ook nog, asook die SkryfFORUM.
Ons vra verskoning vir enige ongerief, maar kan jou die versekering gee dat dit beslis die wag werd sal wees. Gaan teken solank in op die nuusbrief sodat jy NIKS van die vernuwings misloop nie.
Waarna kan jy uitsien?
ons blog wat uiteindelik sal werk;
'n weeklikse nuusbrief;
die skryfuitdaging waarvoor soveel van julle nou al maande en maande lank vra en wag;
'n nuwe, vaartbelynde vryskutnetwerk wat gewaarborg is om aandag te trek;
gereelde gratis muurpapier en programmatuur vir jou rekenaar;
huiswerkhulp vir oorwerkte ouers en leerders;
geborgde skryfkompetisies;
bekostigbare kleinadvertensies;
'n splinternuwe afdeling vir jou vryskutbesigheid;
spesiale aanbiedinge van derde partye slegs vir nuusbrief-intekenare; en les bes ...
'n splinternuwe Skrywersalmanak wat van Junie 2012 tot Desember 2013 strek.
om 'n paar nuwighede te noem.
Kom maak asseblief op Woensdag, 23 Mei 2012, 'n draai
wanneer die nuwe webblad in al sy glorie beskikbaar sal wees.