Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: drmheyns@yahoo.com
Selfoon: 076 512 7819
Internet- en sosiale media: |
Dorp / Stad: Pretoria
Provinsie: Gauteng
Land woonagtig: Suid-Afrika
Professioneel
Media: Akademiese tydskrifte, verhandelings, toesprake
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Artikels, toesprake, werkopdragte en opstelle in samewerking met die leerderBeroep:
Akademiese skrywer en toespraakskrywerOndervinding / CV
-
Lewens- en akademiese vaardigheidsontwikkeling, byvoorbeeld studievaardighede, kommunikasievaardighede, afrigting van toesprake, heelbreinleer gefokus op die behoeftes van elke individu as totaliteitswese.
-
Skrywer van artikels, toesprake, werkopdragte en opstelle in samewerking met die leerder.
-
Die oordrag van kennis van die leerproses na praktyk; leerstyldifferensiasie; program-ontwikkeling; die leerproses; fasiliteringsproses en assessering
Tersiêre kwalifikasies
• PhD kurrikulumontwerp en -ontwikkeling
• Magister Artium Antieke Taal- en kultuurgeskiedenis (cum laude)
• Tersiêre Onderwys Diploma (cum laude)
• BA Politieke Wetenskap
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.