Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: lizanne@afol.com.na
Selfoon: (+264) 81 128 2859
Internet- en sosiale media: |
Dorp / Stad: Omaruru / Otjiwarongo
Land woonagtig: Namibië
Professioneel
Media: Alle geskrewe
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Proeflees, redigering, skrywerBeroep:
Proefleser, redigeerder, skrywerOndervinding / CV
Ek skryf matriek in 1987 en studeer daarna B.Soc.Sc (MW) aan UOVS. Vir 8 jaar was ek ‘n maatskaplike werker en betree daarna die korporatiewe wêreld. Skryf was nog altyd in my bloed. Op universiteit het daar van my kortverhale en gedigte in studentepublikasies verskyn. Daar het ook van my kortverhale in tydskrifte soos Rooi Rose, Sarie, Huisgenoot en Taalgenoot verskyn.
In 2001 voltooi ek ‘n skryfkursus deur Martie Preller. In 2018 en 2019 voltooi ek ‘n Basiese Kreatiewe Skryfkursus deur SA Writer’s College, asook ‘n romankursus. In 2020 voltooi ek ‘n Proeflees- en Redegeringskursus deur SA Vryskutskrywer.
Ek doen tans redegering en proeflees, bied skrywershulp vir opkomende skrywers, asook skrywershulp vir opstelle van skoliere en die navorsing en samestelling van mondelinge en redenaars.
Kursusse voltooi:
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.