Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: driekiegrobler@gmail.com
Selfoon: 083 284 3899
Internet- en sosiale media: |
Dorp / Stad: Pretoria
Provinsie: Gauteng
Land woonagtig: Suid-Afrika
Professioneel
Media: Boekmanuskripte, bemarkingsmateriaal
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Redigering en proeflees (Afrikaans en Engels), vertaling (Engels in Afrikaans en omgekeerd) en enige skryfwerk.Beroep:
Vryskutproefleser en -skrywer.Ondervinding / CV
-
Vir baie jare betrokke by skryf, proeflees, redigering en vertaling as tikster in ‘n Prokureurskantoor vir ongeveer 25 jaar.
-
Begin voltyds betrokke raak by skryf/dig in 2012 en bied hulp aan vir ander skrywers en digters om hul werk te slyp en drukgereed te kry. -
Deurloop verskeie kursusse in kreatiewe skryfwerk asook ‘n redigeringskursus van SA Vryskutskrywer in 2017. -
Vertaalwerk gedoen vir Capital Legacy se advertensieveldtog. -
Proeflees en vertaalwerk maandeliks vir Die Kwikkie, ‘n maandelikse koerantjie van TweeRiviere Aftree-Oord. -
Proeflees en vertaling vir begrafnisblaadjies vir Sonja Smith Begrafnisdienste. -
Deel van die Proeflees/redigering-span van SA Skrywers, asook reeds verskeie skrywers en digters gehelp met die saamstel en proeflees/redigering van hul boeke/bundels, hulp aan verskeie skryf/diggroepe op facebook. -
Proeflees/redigering vir Mecs Publishing en verskeie ander organisasies. -
Lid van GHA (Die Handhawing van Afrikaans) / beoordelaar van digkompetisies. -
Lid van ATR (Die Afrikaanse Taalraad) -
Gepubliseerde skrywer/digter van 10 boeke waaronder 3 kinderboeke, 3 inspirasieboeke en 4 digbundels.
Redigeringskursusse voltooi:
Gepubliseerde boeke:
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.