SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

 

 2014 

  • Februarie - Ons dra by tot die "vaslegging van die rykdom, kleurrykheid en verskeidenheid van Afrikaans" deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg 'n Woord-veldtog te ondersteun en twee woorde aan te skaf - vryskut en vryskutskrywer. Klik hier om te sien hoe die sertifikaat lyk.

 

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse