Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.
Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusse - KINDERBOEKE
Fooi: R200
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Waarom lees kinders?
· 7 Mites oor kinderboeke
· 3 Noodsaaklike elemente van kinderboeke
· Watter boodskap wil jy oordra?
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Skep onvergeetlike 3D-karakters vir jou kinderboek
Fooi: R245
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Watter karakters is gewild?
· Skep só onvergeetlike karakters
· Verskillende soorte karakters
· Name, karaktertrekke, gewoontes
· Handige wenke vir karakterisering
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Fooi: R350
Studiepakket: 12 bladsye kursusnotas:
· Ontleed die mark
· 'n Basiese storielyntemplaat vir enige kinderboek
· Skep 'n "storieplan"
· Skryfwenke
· 2 praktiese skryfoefeninge - selfevaluering
Dialoog en beskrywing in kinderboeke
Fooi: R200
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Leer ken jou karakters deur dialoog
· Wys, moenie vertel nie
· Fisiese beskrywings verklap emosie
· 2 praktiese skryfoefeninge - selfevaluering
Fooi: R135
Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Watter soort humor vir watter ouderdom?
· Hoe ervaar kinders humor?
· Laat jou lesertjie lag
· Humor in prenteboeke
· 2 praktiese skryfoefeninge - selfevaluering
Bou 'n onsigbare les in jou kinderboek
Fooi: R150
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Wat wil jy oordra en hoekom?
· Moenie preek nie
· Hoe dra jy 'n boodskap oor?
· Idees
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Skryf 'n PRENTEBOEK vir kinders
Fooi: R350
Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
· Kies jou ouderdom en kry 'n gepaste idee
· Kry 'n gepaste idee
· Hoe om jou idee te beplan
· Karakters, storielyne, illustrasies
· Spesifikasies van prenteboeke
· 2 praktiese skryfoefeninge - selfevaluering
Skryf 'n NIE-FIKSIEBOEK vir kinders
Fooi: R350
Studiepakket: 12 bladsye kursusnotas:
· Doen jou navorsing
· Moontlike temas en onderwerpe
· Nie-fiksieprenteboeke
· Titels verkóóp!
· Skryfstyl, navorsing, illustrasies
· Nuttige skryfwenke
· 2 praktiese skryfoefeninge - selfevaluering
Vertellers en perspektief in kinderboeke
Fooi: R150
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Verskillende soorte vertellers en hul funksies
·
Skryf uit die kind se perspektief· Herleef jou eie kindertyd
· Ken jou teikengehoor
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Spanning, aksie en klimaks in 'n kinderboek
Fooi: R150
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Konflik
· Deurlopende spanning
· Moontlike aksie
· Opbou en afwenteling van storieklimaks
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Hoe om 'n kinderboek te begin
Fooi: R350
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Konflik
· Deurlopende spanning
· Moontlike aksie
· Opbou en afwenteling van storieklimaks
· 1 praktiese skryfoefening - selfevaluering
Fooi: R800 (waarde R1,760.00)
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
·
Hoe publiseer jy jou boek?· Kinderboekstruktuur-templaat
· Kinderboek - Begin hiermee
· Wie vertel jou verhaal?
· Spesiale verslag: Prenteboeke
· Uitgewersdatabasis
· 7 Skryfwenke vir kinderboekskrywers
· Karakterisering
·
Selfpublikasie
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.