Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.
Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se
individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik
hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusse - INTERNET/WEB
Fooi: R185
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Kies jou diensverskaffer
· Wat is in 'n naam?
· Begin jou blog
· Hoe moet jou blog lyk?
· Amptelikhede voordat jy kan begin blog
· 1 praktiese skryfoefening
Fooi: R215
Studiepakket: 4 bladsye kursusnotas:
· Soekenjinwenke
· Google SEO
· 1 praktiese oefening
![]() | ![]() |
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.