Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.
Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusse - FIKSIE / KREATIEF
Fooi: R335
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Hoe skryf jy goeie dialoog?
·
Die doel van dialoog· Algemene reëls
· Hoe om jou leser "te vang"
· Die inleiding, middel en slot
· 2 praktiese skryfoefeninge
Fooi: R
350Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
· Funksie van fiktiewe karakters
· Eienskappe van karakters in 'n verhaal
· Beskrywing van karakters
· Belangrikheid van name
· Hoe om jou karakters se persoonlikhede te ontwikkel
· Hoe om 'n karakterskets te doen
·
2 praktiese skryfoefeninge
Fooi: R160
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Wat is 'n verteller?
· Kies 'n enkele verteller vir jou storie
· Wat is 'n fokalisator?
· Span fokalisators in
· Wend verskeie vertellers aan
· 1 praktiese skryfoefening
Narratiewe fiksie - Vertellers
Fooi: R
150Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Eerste persoon verteller
· Derde persoon verteller
· Alomteenwoordige verteller
· Pas jou artikel by jou mark?
· 1 praktiese skryfoefening
Fooi: R165
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
·
Verskil tussen storie en plot· Basiese eienskappe van 'n plot
· Struktuur van 'n plot
· Beplan 'n plot
· 1 praktiese skryfoefening
'n Goeie begin (ROMAN)
Fooi: R350
Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
·
Hoe begin mens 'n roman?· Wenke
· Voorbeelde
· Kontrolelys vir 'n geslaagde begin
· 2 praktiese skryfoefeninge
'n Goeie begin (KORTVERHAAL/NOVELLE)
Fooi: R350
Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
· Hoe begin mens 'n kortverhaal of novelle?
· Wenke
· Voorbeelde
· Kontrolelys vir 'n geslaagde begin
· 2 praktiese skryfoefeninge
Fooi: R160
Studiepakket: 9 bladsye kursusnotas:
· Basiese elemente van poësie
· Struktuur van 'n gedig
· Sintuiglike poësie
· 1 praktiese skryfoefening
Skryf jou gedig
Fooi: R160
Studiepakket: 9 bladsye kursusnotas:
· Die totstandkomingsproses
· Prosodiese elemente
· Basiese elemente van poësie
· Sintuiglike poësie
· 1 praktiese skryfoefening
Vonkfiksie
Fooi: R135
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Wat is vonkfiksie?
· Formule vir vonkfiksie
· Skryfwenke
· 1 praktiese skryfoefening
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.