Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne

 

Jy mag dalk dink dat bemarking nie juis iets is waaraan 'n vryskutskrywer hom moet steur nie, maar niks is verder van die waarheid nie.

Jy is 'n besigheid op sigself en as sulks moet jy jouself bemark sodat jy meer werk kan inkry.

Die verskillende maniere waarop jy jouself, jou skryfwerk en jou besigheid kan bemark, sal jy hier op di blad raakloop.

As jy enige voorstelle, vrae of kommentaar het, luister ons graag. Stuur gerus 'n e-pos aan ons.


 

Gebruik die internet om jouself te bemark

 

 

 

            

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster