Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne
Jy en Jan Taks
"Dood en belasting." "Gee die keiser wat hom toekom." "Taks en betáál." Dié geykte uitdrukkings mag dalk al moeg klink, maar hulle is tog o! so waar!
Jy kan deur jou lewe baie dinge ontkom, maar ongelukkig is belastingbetaling nie een van hulle nie.
Almal weet ook dat arme vryskutskrywers met 'n allemintige 25% op elke betaling belas word. Dis waarom ons oral en by almal gaan kers opsteek om jóú te help om daardie swaar belastinglas op 'n WETTIGE manier te verminder.
En as jy dalk self enige belastingvrae het, stuur gerus 'n boodskap met jou kwelling.
SAID Inkomstebelasting Sakrekenaar vir 2024
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.