Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne

 

Template

Templet, sjabloon, templaat, vormbrief, patroon ...

Noem dit wat jy wil, maar niemand kan stry dat 'n templaat die lewe aansienlik makliker maak nie. Dis net soveel makliker om 'n beproefde "resep" te kan gebruik om dodelik  vervelige en tydrowende donkiewerk te doen.

Ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Die kantoorrekenaar is propvol template om dinge makliker - en vinniger - te laat werk. Bo en behalwe vir eie gebruik ontwikkel ons gereeld template om vryskutskrywers ook te help. Kyk dus gerus hier rond na iets wat die werklewe vir jóú makliker kan maak.

O ja, en onthou om dikwels te kom loer want ons voeg gereeld nuwes by. En die beste nuus van alles is dat hulle slegs R30 elk kos.

Ons template word so eenvoudig moontlik ontwerp sodat hulle dadelik gebruik kan word. Hulle is ook 100% funksioneel.

Gebruik onderstaande vorm om 'n templaat te bestel.

 

 
Template












 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster