Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskuthulpbronne

 

Jy en Jan Taks

"Dood en belasting." "Gee die keiser wat hom toekom." "Taks en betl." Di geykte uitdrukkings mag dalk al moeg klink, maar hulle is tog o! so waar!

Jy kan deur jou lewe baie dinge ontkom, maar ongelukkig is belastingbetaling nie een van hulle nie.

Almal weet ook dat arme vryskutskrywers met 'n allemintige 25% op elke betaling belas word. Dis waarom ons oral en by almal gaan kers opsteek om j te help om daardie swaar belastinglas op 'n WETTIGE manier te verminder.

En as jy dalk self enige belastingvrae het, stuur gerus 'n e-pos met jou kwelling.

 

 

Verstaan jou belasting

                                                                                                                                  

  Volg ons op Pinterest

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenke en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster