SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis

Werksgeleenthede

Klik op die posbeskrywing vir al die inligting.

Maak seker dat jy in jou aansoek noem wat die bron van die advertensie was, bv. pnet, bizcommunity, talent, ens.

Wees baie versigtig vir werkverskaffers of -buro's wat 'n deposito of aansluitfooi vereis voordat hulle jou wil help. Dit kan heel moontlik 'n slenter wees.

Wat beteken die ikoon langs die posbenaming?

Vryskut

Permanent

 Tydelik / Deeltyds

  Kontrak

AFR

Soort

Posbeskrywing

Ligging

Datum

geplaas

Aansoeke

sluit

Kommunikasiespesialis Centurion 21 Februarie Nie verstrek
Proefleser Gauteng 19 Februarie Nie verstrek
Kommunikasiespesialis Johannesburg 19 Februarie Nie verstrek
Kommunikasiekoördineerder Kaapstad 17 Februarie 28 Februarie
Gemeenskapsbestuurder Stellenbosch 14 Februarie Nie verstrek
Kopieskrywer Pretoria 11 Februarie Nie verstrek
Joernalis Worcester 7 Februarie 21 Februarie
Joernalis Pretoria 4 Februarie Nie verstrek
Sosiale en aanlynskrywer Johannesburg 3 Februarie Nie verstrek
Proefleser Kaapstad 11 Januarie Nie verstrek
Proefleser Kaapstad 11 Januarie Nie verstrek
Bemarkingsvertaler Johannesburg 17 Januarie Nie verstrek
Aanlynskrywer Randburg 11 Januarie Nie verstrek
Inhoudskrywer Johannesburg 11 Januarie Nie verstrek
Junior videojoernalis Wellington 10 Januarie 24 Januarie
Joernalis Kloofsig 7 Januarie 27 Januarie
Verslaggewer Kimberley 6 Januarie Nie verstrek

Indien jy 'n werkgeleentheid vir 'n joernalis of skrywer (veral vryskut) beskikbaar het, stuur gerus die inligting aan ons vir plasing op hierdie blad, sowel as ons sosiale netwerkblaaie. Stuur e-pos


Vertel 'n vriend hiervan:               Kontak Ons 


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse