Welkom by SA Vryskutskrywer - Skakels

 

 

 

Ons poog om ons webblad so volledig moontlik te maak wat skryfwerk en Afrikaans betref. Dit behels dus ook die aanbring van ander webblaaie en instansies se webskakels wat hulle ook vir die voortbestaan en uitbrei van Afrikaans beywer, asook di wat hulle op skryfwerk en joernalistiek toespits.

 

 

 

 

Egafrikaans: Hier praat ons net Afrikaans.

Webwerf: http://www.adenja.co.za/egafrikaans/

 

My Fundi: Afrikaanse aanlyn-ensiklopedie

Webwerf: www.myfundi.co.za

 

 

Springbok Boeke: Springbokboeke poog om lesers van Afrikaanse boeke te help met inligting oor en van boeke. Nie net is die inligting vir gewone lesers nie maar ook vir versamelaars van Afrikaanse boeke en Africana.

Webwerf: www.springbokboeke.co.za

 

 

Rieme: Die Afrikaanse soekmasjien – 273,292 Afrikaanse blaaie om deur te soek.

Webwerf: www.rieme.co.za

 

BlyNet: BlyNet is vir almal wat hier in Suid-Afrika gaan bly. Ons gaan nrens heen nie. Lewer kommentaar en sien in die splinternuwe gereelde nuusbrief, wat ander BlyNetters s en doen.

Webwerf: www.blynet.co.za

 

Ougat: Die plek op die web waar ons als in Afrikaans doen. Hier word geklets, gekoer, gespeel en rumoer.

Webwerf: www.ougat.co.za

 

 

ATKV: Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging

Webwerf: www.atkv.org.za

 

RSG: Radio Sonder Grense. Interaktiewe radiostasie met uitsaaiprogramme op die internet.

Webwerf: www.rsg.co.za

 

 

Grou: Soek in Afrikaans.

Webwerf: www.grou.co.za

 

 

Taaloord:  Die bevordering van en instandhouding van Afrikaans-taaltrots

Webwerf: www.taaloord.co.za

 

 

Vlooi: Vertel ons van jou onderneming in Afrikaans.

Webwerf: www.vlooi.co.za

 

 

LitNet: ’n Onafhanklike joernaal op die Internet.                                          

Webwerf:www.litnet.co.za

 

 

Kuier saam in Afrikaans.

Webwerf: www.kuier.co.za

 

 

Afrikaanse Wikipedia - waar 'n gemeenskap saam aan 'n ensiklopedie bou. Wat Wikipedia besonders maak, is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. 

Webwerf: http://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad

 

 

Google in Afrikaans. Deursoek die Web in Afrikaans.  

Webwerf: www.google.com/intl/af/

 

 

Nuus24 - die nommer een Afrikaanse aanlyn-nuusbron vir die varsste gebeure op plaaslike n internasionale vlak.

Webwerf: www.nuus24.com

 

 

eboek: Die eboek webwerf se hoofdoel is die bevordering van veral Afrikaanse kinderboeke.

Webwerf: http://eboek.co.za

 

 

Vetseun: Die Vereniging van Elektrisiteitstransformasiesituasie- en unifikasienavorsing.

Webwerf: www.vetseun.co.za

 

 

Kom Huis toe-Veldtog is 'n projek van die burgerlike inisiatief AfriForum wat daarop gerig is om onder meer soveel kundiges as moontlik wat Suid-Afrika reeds verlaat het, te help om suksesvol terug te keer.

Webwerf: www.komhuistoe.co.za

 

 

Mieliestronk: Die ensiklopediese webwerf met baie pit. Hier is jou goue Mieliestronk—toegewy aan inligting, opvoeding en skoolprojekte-hulp in Afrikaans.

Webwerf: www.mieliestronk.co.za

 

 

Afrikaanse Klub Australi: Ons nooi almal van heinde en verre om via hierdie webwerf met mekaar te kommunikeer - of dit nou is om saam te lag of 'n traan te stort, jou besigheid te adverteer, inligting deur te gee of sommer net jou s te s. 

Webwerf: http://www.afrikaans.org.au/

 

 

Zoem: Vir Afrikaanse mense in die kuberruimte.

Webwerf: www.zoem.co.za

 

 

Beeld: Nasionale Afrikaanse dagblad van die noordelike provinsies.

Webwerf: www.beeld.com

 

 

Volksblad: Nasionale Afrikaanse dagblad van die Vrystaat en omliggende omgewing.

Webwerf: www.volksblad.com

 

 

Die Burger: Nasionale Afrikaanse dagblad van die suidelike provinsies, veral die Wes-Kaap.

Webwerf: www.dieburger.com

 

 

Rapport: Nasionale Afrikaanse weekblad.

Webwerf: www.rapport.co.za

 

 

  Nuttige skakels 1

  Volg ons op Pinterest

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster