Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: sanchen@koshcom.co.za
Selfoon: 083 306 0070
Internet- en sosiale media: |
Dorp/Stad: Hartbeesfontein
Provinsie: Noordwes
Land woonagtig: Suid-Afrika
Professioneel
Media: Boekmanuskripte
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Taalversorging, proefleesBeroep:
Proefleser, redigeerder en skrywerOndervinding / CV
Sanchen Lambrecht het jare gelede gematrikuleer en daarna haar Hoër Onderwysdiploma verwerf. Sy het skoolgehou by verskeie skole en alhoewel sy betrokke was by Grondslagfase-onderrig, het sy elke geleentheid benut om Afrikaans as taal te bevorder.
As kind was die biblioteek ʼn enorme aantrekkingskrag vir haar en sy het gereeld verdwyn om haar boeke te lees. Die liefde vir woorde en verhale het reeds baie vroeg begin. Sanchen skryf ook self. Ses van haar kortverhale is reeds in Huisgenoot en in gesamentlike bundels gepubliseer.
Na haar aftrede het sy in 2019 'n proefleeskursus by SA Vryskutskrywer gevolg. In 2020 het sy ʼn Verfrissingseksamen afgelê in proeflees by SA Vryskutskrywer en haarself verseker van opgeknapte kennis.
Taal, veral Afrikaans, lê Sanchen baie na aan haar hart. Sy spits haar tans toe op proefleeswerk om Afrikaanse verhaalkuns te bevorder en daarmee poog sy om haar eie lewe en dié van ander te verryk.
Redigeringskursusse voltooi:
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.