SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

 


Besonderhede

E-posadres: mariskabolleurs@gmail.com   

Selfoon:  064 656 9351  

  Internet- en sosiale media:                       

 

Dorp / Stad: Vereeniging

Provinsie: Gauteng

Land woonagtig: Suid-Afrika

 

Professioneel

Media: Alle manuskripte

Taalvaardigheid: Afrikaans en Engels moedertaalspreker, Nederlands tweedetaalspreker

Spesialiteitsveld: Letterkunde, sosiale media, Afrikaanse kunste en kultuur, en kreatiewe- en akademiese skryfwerk

Beroep: Taalpraktisyn en skrywer

 

Ondervinding / CV

Kwalifikasies:

• BA Taal- en Literatuurstudies (2022)

 

• BAHons Afrikaans/Nederlands (2023)

 

• ATKV Werkswinkel: Lokatiewe Literatuur (2021)

 

SAVN Winter School (2022)

 

Taalunie Zomercursus (2023)

 

 

Ondervinding:

• Kuns- en vermaakjoernalis (deeltyds) - NWU Wapad (2022-2023)

 

Teksredigeerder- en vertaler (deeltyds) - NWU Wapad (2022-2023)

 

Redakteur: Kaleidoscope-bloemlesing (2022)

 

Vakgroep-assistent: Skool vir Kreatiewe Skryfkuns (2023)

 

• BUA! Poetry Slam ko-bestuurder (2023)

 

• Aardklop Nasionale Kunstefees Resensent (2023)

 

             

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse