SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

Soek deur ons vryskut-databasis
 


Besonderhede

E-posadres: johann.verster@mweb.co.za  

Selfoon:  083 309 2993

Webblaaie / Sosiale Media:

Dorp / Stad: Durbanville

Provinsie: Wes-Kaap

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Koerante

Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld: Vertaling, taalversorging, motorjoernalistiek

Beroep: Vertaler, subredakteur, joernalis

Ondervinding / CV

  • 1981: Begin by Die Vaderland, vertaal Sapa’s, doen misdaadstories; later misdaadverslaggewer

  • 1987: Misdaadverslaggewer by Sunday Times

  • 1988: Misdaadverslaggewer by Die Transvaler in Pretoria, skuif later na Johannesburg waar ek ook assistant-nuusredakteur, reisverslaggewer en motorjoernalis was tot die einde van Transvaler in 1992.

  • 1992: Subredakteur by Noord-Transvaler Metro in Pretoria

  • 1994: Motorjoernalis by Beeld

  • 1997: Motorredakteur by Beeld tot 2004

  • 2005 tot nou: Vertaler en vryskut-joernalis hoofsaaklik in die motorbedryf; Afrikaans-subredakteur by Boland Media

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse