Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk
Besonderhede
E-posadres: johann@historyswalk.co.za
Selfoon: 082 267 2527
Internet- en sosiale media: |
Dorp / Stad: Dundee
Provinsie: KwaZulu-Natal
Land woonagtig:
Suid-AfrikaProfessioneel
Media: Koerante, boeke
Taalvaardigheid:
Afrikaans, EngelsSpesialiteitsveld:
Taalversorging, niefiksie-skryfwerk, fiksie, vertaling, rubriekeBeroep:
Teksredigeerder, subredakteur, vertaler en skrywerOndervinding / CV
-
Ek doen proeflees, redigering in Afrikaans en Engels, en vertalings Afrikaans na Engels en Engels na Afrikaans.
-
Vertaal Louis Bothma se opdatering vir die Engelse kopie van Die Buffel Struikel.
-
Redigering by die NN Courierkoerant (Dundee, KZN).
-
Het verskeie boeke vir die Namibiese skrywer, Oswald Theart, van Afrikaans na Engels vertaal.
-
Wenner van die nasionale Caxton Award 2019 Best Column Writer.
Gepubliseerde boeke:
Die Rebellie van Jan Joubert
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.