SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

 


Besonderhede

E-posadres: jeanneboshoff@hotmail.com    

Selfoon:  083 455 7298  

  Internet- en sosiale media:                       

 

Dorp / Stad: Potchefstroom

Provinsie: Noordwes

Land woonagtig: Suid-Afrika

 

Professioneel

Media: Alle media

Taalvaardigheid: Afrikaans en Engels

Spesialiteitsveld: Redigering, vertaling, navorsing, algemene skryfwerk, mediaskakeling

Beroep: Taalpraktisyn en skrywer

 

Ondervinding / CV

Media- en kommunikasie-spesialis met meer as 25 jaar praktykervaring in kommunikasiebestuur, besigheidsbestuur, verhoudingsbestuur, geleentheidsbestuur, menslike hulpbronnebestuur; en as verslaggewer, kopieskrywer, inhoudskepper, redigeerder, taalversorger en vertaler in die media-, landbou-, arbeids- en hoëronderwyssektore. Ek beskik oor ‘n omvattende mediaverspreidingslys met hoofstroom- en gemeenskapsmediakontakte.

Loopbaanervaring:

    • Kommunikasiebestuurder: NEASA September: 2021-Februarie 2022

    • Kommunikasiebestuurder: Agri Wes-Kaap: Aug 2014-Julie 2021

    • Besigheidsbestuurder: Central Media Group (OFM) April 2011-Junie 2014

    • Kampusbestuurder: CTU Training Solutions, Potchefstroom: 2006-Maart 2011

    • Projekbestuurder: Info Works (kliёnt: Senwes): 2005

    • Projekbestuurder: Mediacom Uitgewers: 2003 - 2004

    • Verslaggewer: Media 24: 1998-2002

    • Verslaggewer: North West Gazette: 1996-1997

 

               

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse