SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS

Soek deur ons vryskut-databasis
 


Besonderhede

E-posadres: fred.bookstalk@gmail.com     

                      

Selfoon:  083 268 7542    

Dorp / Stad: Pretoria

Provinsie: Gauteng

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Boeke, koerante, tydskrifte

Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld: Vertaler (Afr-Eng-Afr), proeflees, woordsmid, taalredigering van beide fiksie en nie-fiksie , versmaker, skrywer in beide tale

Beroep: Skrywer, redigeerder, vertaler

Ondervinding / CV

1. Loopbaan:

SAUK-SABC: Laaste pos: Hoofbestuurder: Mannekrag (personeelfunksie, arbeidsverhoudinge, opleiding) Sedertdien: Afrikaanse Letterkunde na-uurse klasse vir Hoërskoolleerlinge; Leesvaardigheidsonderrig na-uurs in Engels vir Hoërskoolleerlinge; Deeltydse Tutor in Arbeidsreg vir post-matriek studente; Kontrakbasis: Afrikaans-Engels-Afrikaans vertaler vir ‘n maatskappy, Laasgenoemde het ingesluit: • Redigering van kontrakte, (taal en inhoud) • Vertaling van bemarkings-en promosiemateriaal (Afr-Eng-Afr).

 

2. Kwalifikasies:

BA (Afrikaans-Nederlands, Sielkunde) (Unisa) BA Hons (Unisa) Gevorderde Program in Arbeidsreg (Unisa)

 

3. Vaardighede:

Taalvaardigheid: Afrikaans en Engels. Dit sluit in: Vertaler (Afr-Eng-Afr), proeflees, woordsmid, taalredigering van beide fiksie en nie-fiksie , versmaker, skrywer in beide tale.

 

4. Onlangse hoogtepunte:

4.1 Skryf, versorg en uitgewer van bundel met staaltjies en stories. Een storie wat baie bevrediging verskaf het was om die geskiedenis, die ontstaan en ontwikkeling oor baie eeue heen, van ‘n gewilde jaarlikse gebeurtenis in verhalende formaat te skryf en in my boek op te neem.

4.2 Proeflees en redigering, insluitend taalredaksie en kontrolering van feite van ‘n Afrikaanssprekende kliënt se boek wat hy in Engels geskryf het.

 

              

Meer inligting   |   Sluit aan    |   Databasis   |    SLEGS LEDE   

 

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse